Manne, lus vir ’n goeie koffie en top geselskap vanaand?
Dit is tyd vir ons Manne Koffie & Kuier by AGS Worcester!
Vanaand om 19:00 ontmoet ons by die Nuwe Lewe Ouditorium.
Ons gaan bietjie stories deel oor die lewe se "superheld-oomblikke"—die dinge wat ons laat lag en ’n groot impak maak.
Moenie vanaand alleen op die bank sit nie. Nooi iemand saam en kom geniet die aand saam met die manne. Sien julle vanaand! ☕️🔥
Calendar