Topic
Daar is bespiegelinge dat Amerika bankrot is...
Ek hoor baie uitsprake dat Amerika bankrot is...
Nou wonder ek bymyself: Waar kry hulle so baie geld om uit te gee - meer in skenkings as lenings...
Wel, as jy agterkom die ontvangers daarvan misbruik dit, dan stop jy dit bloot eenvoudig. En, dan neem dit nogal 'n Suid-Afrikaner om bewyse tjop-tjop vir hulle ter tafel te plaas. Hel, kan hy nie dit ook hier kom doen vir ons nie?
Kan nogal dink wat hulle met hulle eie geld kan doen... Dalk hulle 4% werkloosheidsyfer nog so bietjie laat krimp, hulle belastings te verlaag, en ons geliefde, of sekere Suid-Afrikaners se mees gehate, Elon Musk se projekte om die wôreld 'n beter plak te maak, en om die eerste mense op Mars te laat loop, te ondersteun.
Hoeveel Suid-Afrikaners was eertyds world changers, en is nogsteeds? Ongelukkig vind hulle dit nodig om buite Suid-Afrika hulle talente te deel en besigheid te doen. So sleg om te sien hoe Suid-Afrika dieselfde pad van agteruitgang en verval volg soos die meederheid lande in Afrika.
We’d love you to participate in this discussion and discover so much more!
Join our community-driven initiative to unlock it.
Click • Share • Connect
Join FREE – Log in or RegisterFree subscription • Instant access • No card required
More about ClickandShare