Author

Dr Gert Swart
  •  ·  Member (FREE)

Topic

Motivational Scriptures

HEBREËRS 11:6-7 AFR53

[6] En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek. [7] Deur die geloof het Noag, toe hy 'n goddelike waarskuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die wêreld veroordeel het en 'n erfgenaam geword het van die geregtigheid wat volgens die geloof is.

https://bible.com/bible/5/heb.11.6-7.AFR53

We’d love you to participate in this discussion and discover so much more!


Join our community-driven initiative to unlock it.

Click • Share • Connect

Join FREE – Log in or Register

Free subscription • Instant access • No card required

More about ClickandShare