Electrical Junior Programmer
VAKANTE BETREKKING - JUNIOR PROGRAMEERDER (ELEKTRIES)
Werksgeleenthede is skaars, hier is ‘n unieke geleentheid vir die regte persoon.
Goed gevestigde Elektriese onderneming in Ceres, wag aansoeke in vir bogenoemde vakante betrekking. Programmering vir PLC ladder en HMI ontwikkeling. Vorige ondervinding nie noodsaaklik, maar kan in u guns tel.
Mededingende salaris met moontlikheid van loopbaan ontwikkeling.
Sluitingsdatum: 31 Julie 2026
Diens aanvaarding: So spoedig moontlik.
Rig asseblief CV en Dekbrief aan die volgende e-pos adresse: bendipp@mweb.co.ca; acc1epac@gmail.com; johan.epac@gmail.com
Programering vir elektriese installasies op veral verpakkingslyne.
We’d love to show you more details about this job listing and so much more!
Join our community to unlock this role, discover new career opportunities, and explore a world of exclusive content.
Click • Share • Connect
Join FREE – Log in or RegisterFree subscription • Instant access • No card required
More about ClickandShare